Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen kaartjies na die Comics Choice Awards Showcase

Na die awesome CCA gehou is in Augustus het die span agter die awards besluit om vir ons die Comics Choice Awards Showcase, of #CCA2013 Showcase te bring. Die hsow gebeur 12 Oktober by die Lyric Theater, Gold Reef City Casino in Johannesburg. Schalk Bezuidenhout, Kagiso Mokgadi, Loyiso Madinga and Eureke Nkese, Mpho Popps Modikoane, Jason Goliath, Sifiso Nene en Deep Fried Man gaan almal sorg dat jy die aand deur lag.

Comics Choice Awards Showcase

Jy kan ‘n kaartjie koop vir R120 vanaf Computicket of jy kan verder lees en net inskryf en kaartjies wen vir jou en ‘n buddy. Vir meer info oor die CCA Showcase gaan loer na die website, die CCA Facebook page of gaan volg hulle op Twitter by @ComicsChoice.

As jy kaartjies wil wen vir jou en ‘n buddy is dit so maklik soos om die te copy: “Asb @gevaaalikdotcom stuur my na die @ComicsChoice Awards Showcase! #CCA2013″ en dit dan te paste op jou twitter en dit te Tweet. Geen inskrywings van persone onder 18 sal aanvaar word nie. Geen gegrens sal na geluister word nie, ons keuse is finaal. More aand 12:00 is jou kans om in  te skryf verby en wenners sal Vrydag oggend in kennis gestel word dat hulle gewen het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *