Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Trademarx Comedy Nights supported by gevaaalik.com

Soo julle weet is ons fans van comedy, ons like dit om te lag. Dit is hoekom ons gepartner het met Trademarx om Pretoria se nuutste comedy night te begin en ons skop dit af met ‘n bang: Deep Fired Man, Glen Bo en Robby Collins is die eerste comedians wat deel gaan uitmaak van die nuwe comedy night.

Trademarx Comedy Nights supported by gevaaalik.com

Nie net gaan daar lekker comedy wees nie, maar daar is ook lekker drinks specials: Dubbels en Coke, R50, Richelieu, Spicegold, Bacardi Oak Heart en Red Heart. Of 500ml Draught Castle, Hunters of Windhoek vir R25.

Ons skop dinge af 17 Augustus 2015 rondom 19:00 en R30 (Ons moet die comedians betaal) kry jou in by die deur. Gaan gerus nou na die event Facebook page en invite al jou vriende sommer ook. Pretoria kort ‘n lekker comedy aand, en ons is bly om dit te begin.

Sien julle daar.

You may also like...

2 Responses

  1. August 16, 2015

    […] Al die info wat jy kort oor ons nuwe comedy night, hier. […]

  2. August 23, 2015

    […] het ons, ons eerste comedy night gehost by Trademarx langs Loftus. Deep Fried Man, Glen Bo, Robby Collins en so paar surprise acts het die stage gevat […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *