Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

“Fuck it, I quit.”

Meeste van ons het al oor dit gesit en fantaseer daaroor: Om jou werk te bedank, maar te bedank asof jy skielik in ‘fuck you money’ in gekom het. Hard, waar jy jou baas kan vertel presies wat hy van jou dink en mense vir jare daarna daaroor gaan praat. Want werk suig as jy iets doen wat jy nie regtig wil doen nie.

Fuck it, I quit

Charlo Greene het haar werk met ‘n bang gelos, op live TV. Natuurlik het dit soos wildfire versprei dat sy bedank het, live tydens ‘n nuusuitsending wat baie mense kyk. Charlo het baie stories gedoen vir die nuuskanaal oor dagga. Along the line het sy besluit om haar eie medical marijuana oop te maak. Ek neem aan haar besigheid was ‘n sukses, want sy het toe bedank, en bemarking vir haar besigheid gedoen op dieselfde tyd. Slim.

Die media word baie in check gehou as dit kom by onderwerpe wat bespreek word. Ek is mal daaroor dat iets wat soveel beheer probeer handhaaf, hierdie glad nie gesien kom het nie. Ek is tog seker dat as jy Charlo Greene ge-Google het die volgende oggend sou jy met een of twee searches die Charlo Green joernalis met die Charlo Green dispensary owner.

Vice het ‘n awesome klein profile gedoen oor die hele “Fuck it, I quit” storie, jy kan dit hier sien.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *