FNB gee die jeug ‘n stem en die ANC like dit niks

FNB het op 17 Januarie 2013 ‘n campaign begin wat ‘n stem gee aan die mense van wie ons nie baie hoor nie, die jeug van Suid-Afrika. In die video’s sien mens kinders van Naledi High School in Soweto wat hulle kans gebruik om met nie net die leiers van ons land te praat nie, maar ook die hele nasie. In een van die video’s (wat intussen verwyder is deur FNB oor hulle bang is wat dalk met die kind mag gebeur) sê een van die jeug die volgende:

Stop voting for the same government in hopes for change – instead, change your hopes to a government that has the same hopes as us.

FNB and ANC

Jy kan vir jouself dink dat die ANC en hulle skape niks hiervan hou nie. Die waarheid maak seer, en as die waarheid van ‘n kind af kom is die pyn nog erger. As die video een ding vir ons wys is dit dat die toekoms van ons land wel af sal wees, indien die jeug van vandag die noodsaaklike opvoeding kry wat hulle so dringend nodig het.

Ek raak nie baie polities nie, want dit is meestal ‘n fokop. Die video het nuwe hoop gebring vir my. Dit is goed om te sien dat die jeug bewus is van wat om hulle gebeur en dit nie sal verdra nie. Khusela Sangoni-Khawe, die ANC Jeugliga se spokeswoman het gesê dat FNB misluk het in ‘n pogin “to recreate an Arab Spring of some sort in South Africa” en “uses children to make unproven claims of a government rife with corruption. We call upon South Africans to close ranks against what is a treacherous attack on our country.”

Verstaan ek reg? Sê sy die kinders is verkeerd as hulle sê dat daar ‘n oorvloed van korrupsie in die regering is? Kan ek dalk vir Khusela herhinder waarvoor die vorig ANC Jeugliga leier (Julius Malema) in die kak is?

Die ANC kan ‘n vet sak vol piele gaan suig en ek is nou nog meer agter FNB as wat ek nog ooit van tevore was. En vir die jong dame in die video, Kelly Baloyi, jy is ‘n ster en kort meer as net high fives. Duidelik is die ANC op hol oor hulle nou vir die eerste keer sien dat hulle nie meer sommer maar net die stemme gaan kry as die toekomstige generasie begin stem nie.

Check die inspirational video hier onder.

6 Responses

  1. pisgesig says:

    So FNB haal die video af omdat hulle bang is iets gebeur met die kind, gevaaalik.com noem haar naam. Ai.

    Well done FNB en anonieme kind. Baie goed om te sien mense is nie bang om hulle menings te lig nie

  2. Stix says:

    @pisgesig: Jirre ou, lyk my nie jy is een van die skerpste messe in die laai nie. Die ander video’s is verwyder en die een van Kelly Baloyi is die een wat nie verwyder is nie.

    Waar het jy skool gegaan? Ek wil seker maak my kinders gaan nie soentoe nie.

  3. pisgesig says:

    Kê?
    “In een van die video’s (wat intussen verwyder is deur FNB oor hulle bang is wat dalk met die kind mag gebeur)”
    So een video is verwyder?
    “Die ander video’s is verwyder en die een van Kelly Baloyi is die een wat nie verwyder is nie.”
    So wat is dit nou? Het hulle een verwyder, of almal behalwe een?

    Day job. Quit. Don’t. Jy weet, daai gesegde

  4. Stix says:

    @pisgesig: Hahaha. Jy beantwoord jou eie vraag ou perd. Die ander video’s is verwyder, dus wys ek vir jou die video wat nie verwyder is nie. Hahahaha. Jissis, lekker lag ek nou vir jou. Dit is altyd beautiful as iemand nie net kan sê “O, ok, ek het net nie verstaan nie.”, maar dan eerder kies om sy naam met ‘n plak te slaan.

    Ek vra weer: In watter skool was jy? Ek wil nou nog meer as ooit seker maak my kinders gaan nooit soentoe nie.

    Lekker dag verder poesbek pisgesig.

  5. pisgesig says:

    @stokkies : Ek gee op. As jy nie kan insien dat jou artikel confusing is nie, doen almal ‘n guns, los maar eerder die kinders.
    Ek sê weer : Don’t quit your day job

  6. Stix says:

    @pisgesig: Ok ou grote. Ek sal verseker luister na die een ou wat grens. Maak so. Lekker dag verder dommie. Sien jou nou-nou vir die Stoute Boudjies.

    Ek moet eerlik wees pisgesig. Ek waardeer jou comments, die feit dat jy aanhou terugkom na gevaaalik.com en tyd uit jou dag vat om comments te los. Of jy nou kritiek lewer, saam stem of regtig net probeer bydrae tot die gesprek. What a guy.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"