Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fokofpolisiekar – Skyn Heilig Weiss Beer Toer

Fokofpolisiekar Skyn Heilig bier toer

As jy een van daai mense is wat hardop in jou kar saam sing na Fokofpolisiekar oppad na Capitol Craft toe om n goue koue bier te gan geniet het ek goeie nuus vir jou. Aan die einde van Augustus gan Fokofpolisiekar die laaste edition van hulle reeks Craft biere, “Skyn Heilig Weiss bier”, bekend stel.

Fokofpolisiekar Skyn Heilig Weiss bier toer

As jy tussen die 26ste en 29ste Augustus jouself in Potch, Centurion of Pretoria baie dors en lus vir ‘n party bevind stel ek voor jy gan na die launch toe waar Fokofpolisiekar sal optree. Moenie vergeet om jou kas bier sommer voor die tyd te bestel nie.

Hier is Fokofopolisiekar Skyn Heilig die toer details:

Datum: 26 Augustus 2015
Plek: Aandklas, Stellenbosch
Adres: 43A Birdstraat
KONTak: Marcus – 021 883 3545
Tyd: 22h00
Kaartjies: R60
Facebook: facebook.com/events/1624362237820575/

Datum:  28 August 2015
Plek: RAD
Adres: Southlake Centre, h/v Lenchen North & Southstraat, Centurion
KONTak: Henkie – Sien Henkie se comment hier onder.
Deure oop: 19h00
Tyd: 23h00
Kaartjies: R80 – barnyardtheatre.co.za/show.aspx?sid=365&vid=2
Facebook: facebook.com/events/285274478309616/

Datum: 29 Augustus 2015
Plek: Aandklas Pretoria
Adres: 494 Hildastraat
KONTak: Rudi – 012 362 3712
Tyd: 22h00
Kaartjies: R60
Facebook: facebook.com/events/1452010455104596/

As jy rerig dit so vêr wil vat en die song “Skyn Heilig” wil luister oppad daarnatoe kan jy dit hier kry.

Fokfopolisiekar BierKyk gerus ook na die:

Webwerf: fokofpolisiekar.co.za
Facebook: facebook.com/fokofpolisiekarband
Twitter: @fokofband
Instagram: fokofpolisiekar

You may also like...

1 Response

  1. Henkie says:

    Good day,

    Please update the event booking information for the RAD gig
    https://www.quicket.co.za/events/10442-fokofpolisiekar-live-at-rad/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *