Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fake rap beef geheime video en Random Gevaaalikhede

Jy kry regte beef, ‘n lekker vet steak wat jy braai. Jy kry ook regte beef soos die beef tussen Jose Aldo en Connor McGregor. Dan kry jy rap beef, soos wat tans aangaan tussen Eminem en Machine Gun Kelly. Rap beef bestaan om te help om albums te verkoop aan albei kante. Gelukkig vir ons gebeur dit so af en toe tussen goeie rappers, soos Machine Gun Kelly en Eminem. Die week se geheime video is ‘n machine Gun Kelly video, maar nie die “diss track” waar hy vir Eminem mok nie. Dit is net een van Machine Gun kelly se ander videos, waar jy bietjie goeie rap kan hoor. As jy sy “diss-track” wil hoor, check “Rap Devil”

Geniet die geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Kry nou jou “Jy lewe net een keer” hemp deur die image of hierdie link te click.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *