Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Epic Burgers kort buns, en Stoute Boudjies

Hoe klink ‘n aand van Epic Burgers, lekker tunes en basies ‘n open bar vir jou? Kilnk vir my soos ‘n goeie tyd. Braaiboy en Die Masjiene het saamgespan vir Epic Burger night – 27 Jan 2018. Die Masjiene (Kyle en Fanie) verjaar ook die 27ste Januarie en het besluit om hulle party deel te maak van Epic Burger Night.

Wat is Braaimasjien – Epic Burger Night?

Jy kom by die venue, jy kuier saam met die mense, kry ‘n ‘n burger met ‘n smoked of stuffed burger patty en al jou garnishes of choice en jy drink gratis van 16:00 tot 20:00. Dis reg, gratis brannas, bier en rum van 16:00 tot 20:00. Daar gaan ook so paar local bands wees van 18:00 af, wat gaan speel vir tips. So bring al die geld wat jy normaalweg vir karwagte gee!

Maak seker om jou kaartjie nou online te koop, want daar is net ‘n 100 beskikbaar, en ‘n hele paar is reeds verkoop.

Geniet die week se Stoute Boudjies en sien jou by die Braaimasjien – Epic Burger Night!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *