Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eerste Trevor Noah Monoloog op The Daily Show

Trevor Noah is officially international. Hy werk al vir jare daaraan om deur te breek in Amerika en nou is hy die host van The Daily Show.

Trevor Noah The Daily Show First Monologue

Oorspronklik het Trevor my irreteer want sy brood en botter was net ras jokes, so bietjie Suid-Afrikaanse politiek in die middel, en nie veel anders nie. Hy het sy game nou next level gevat.

Check sy eerste monoloog as The Daily Show host hier onder, en laat weet wat jy dink van Trevor Noah in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *