Die rede hoekom VCK die beste live act in SA is

Kyk, daar is min dinge so befok soos ‘n ou wat ‘n instrument fokken goed kan speel. Hierdie video is geen uitsondering nie. Jason Oosthuizen doen ‘n drum cover van Eminem en Rihanna se “Love the Way You Lie”, en al is ek nie so ‘n groot fan van rap nie het hierdie video my hoendervleis op die prinspoot gegee.

Die bra bewys presies hoekom Van Coke Kartel die beste live shows op die local scene gooi. Ek is seker as enige rap producer hierdie video sien, hy eers sy broek sal bepis en dan dadelik vir Jason ‘n drumming kontrak sal gee (as daar ooit so ‘n iets is). Wat ek eintlik probeer se is DIE BRA IS POES GOED!

Check die video en maak reg vir jou eiers om van jou lyf af gedrum te word. There is no stopping hierdie fokken rockstar!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *