Welcome to the Bark Side

Ek like Star Wars. Al is dit eintlik horrible movies is dit net so horrible dit is awesome. Veral die ouer drie. Ek like ook as daar gejoke word met Star Wars. Joe het my so rukkie terug Robot Chicken: Star Wars gewys en dit is van die snaakste goed wat ek al gekyk het. Seth Green is een van die creators van Robot Chicken: Star Wars. Goolge hom. Ongelukkig moet jy Star Wars ken om van die jokes te vang in Robot Chicken: Star Wars, maar jy kan dit steeds kyk al het jy nog nie een Star Wars movie gekyk nie. Hier is ‘n voorsmakie.

Dan het Volkswagen ook nou ‘n ad uitgebring met ‘n Star Wars theme. Waar honde die Imperial March blaf. My gunsteling is die Chewbacca-hond.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"