Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Deon Esterhuizen – My Meisiekind

Ek weet nie hoekom doen ek dit aan myself nie. As ek ‘n link na ‘n music video kry wat se naam “My Meisiekind” is, behoort ek van beter te weet as om daarna te kyk. Ek weet van beter, maar tog moet ek dit kyk sodat ek julle kan vertel hoe kak dit is. Deon Esterhuizen se song “My Meisiekind” is baie sleg, so sleg jy gaan wens jy was doof.

Deon Esterhuizen - My Meisiekind

Deon is ‘n ouer ballie, ek skat vroeg 50’s. In die video sing hy van hoe graag hy eerder ‘n jong dame wil hê as die ouer dames. Die dame op wie Deon fokus  perv in die video is baie jonger as hy. Deon begin dan die jong dame rond volg en koekeloer vir haar deur bosse. Nie die vinnigste pad na ‘n jong dame se hart nie.

Ek wens iemand wil vir Deon vertel dat jong dames net een ding soek in ‘n ou ballie; hulle soek geld. En as ek so kyk na die production value van die video is dit duidelik iets wat Deon nie baie van het om rond te gooi nie. Vat ‘n bladsy uit die boek van Hugh Heffner, hy maak nie kak Afrikaans-pop musiek om die jong dames se aandag te kry nie, hy gooi hulle toe met geld en diamante.

Kom ons wees gou ernstig vir ‘n rukkie. Onder die video op Youtube staan: “Deon Esterhuizen se nuwe afrikaanse sokkie treffer. Kom ons maak hom groot met youtube”. Ek is seker daarvan dat Deon en sy kalante nie my kommentaar oor sy video of song gaan geniet nie, maar hou net in gedagte dat dit wat op die internet is kritiek gaan kry of jy daarvan hou of nie. As jy nie sulke goed oor jou kak musiek wil lees nie, hou jou musiek eerder vir jouself.

Ok. Hier is die video. Check die “Kommin Titanic” moment by 01:57. Ek wonder hoeveel is die arme dame betaal dat Deon haar so kon grope tydens die shoot van die video. My guess is heeltemal te min.

En ‘n baie groot fuck you very much aan @BaasDeBeer en @charlsiebun wat die een onder my aandag gebring het en die res van my dog omgekrap het. Jissis.

You may also like...

100 Responses

  1. RoKa says:

    What’s been seen, cannot be unseen… Fok, dankie vir fokol Christo & Charl!

  2. BaasDeBeer says:

    Dis my moerse plesier…
    Ek kon nie fokken alleen suffer na ek die ding geplay het nie.

  3. Wynkan says:

    Incest?

  4. Die M-Been says:

    Ek moet bieg. Ek het dit nou glad nie geniet om te luister na ‘My Siek Kind’ nie.

  5. Drikus says:

    Dis great hierdie, hou op om jaloers te wees op die mense wat goeie Afrikaanse musiek maak. Baas lyk simpel met sy zeff snor en Stix hou net van sataaniese musiek so is lelik met mense wat regte mooi Afrikaanse musiek kan maak. Julle is net lelik!

  6. Stix says:

    @Drikus: Drikus die feit dat jy my musiek smaak beskryf as “sataaniesie” sou baie meer van ‘n kompliment gewees het as jy dit “Satanisties” gespel het. Dan moet ek ook sê daar is baie great Afrikaans musiek daar buite, Deon Esterhuizen is nie deel van die groepie nie. Hy is deel van die kak Afrikaans-pop groep.

  7. 5krApn3l says:

    Jirre fok sies GA!! Cannot be unseen! @BaasDeBeer en @charlsiebun fok julle 🙂

    @Drikus: FOKKOF, as jy nie hou van wat Stix (gevaaalik.com) te sê het nie moet dit nie lees nie! POES.

    @Stix: Ek wonder wie het vir Deon se een tand gebreek, en hoeveel fokken bottels brandewyn die fokker uitgesuip het voor hy die scenes met daai verspotte Oranje hempie record het?

  8. Henno says:

    Ek kry die arme girl amper so jammer soos my ore. Check bietjie hoe kry die perv ‘n handvol by 2:03.
    Sit net eers die klank af voor jy weer die video aandurf.

  9. Die M-Been says:

    Snaaks hoe die eerste retort wat aanhangers van sulke videos altyd het is: “Jy is net jaloers, dis hoekom jy sulke lelike dinge van my held sê!”

  10. Posduif says:

    Daai blondekop was al in n Jack Parow video ook.

  11. Boskak says:

    Jiwisses daai ding is n pedofiel…

  12. Drikus says:

    @5krApn3l en @Stix Julle is baie lelike mense!! Dit is onnodig om so met ander mense te praat! Eendag wanneer Jesus weer kom op sy skitterblink wolk om sy kinders te kom haal gaan julle alleen en hartseer sit& terugdink aan hoe julle vieslike goed gesê het vir ander mense met baie baie meer talent as julle. Julle moet julle monde uitwas met seep en julle harte oopmaak vir geloof!! Skaam julle!

  13. Stix says:

    @Drikus: Wat sê die Bybel? Iets van don’t judge others… Mense soos jy laat Chritians soos dose lyk.

  14. Drikus says:

    Mens oordeel nie wanneer jy die waarheid uitlig nie, Stix. As jy judged voel is dit as gevolg van jou eie skuldgevoelens. Gee jou hart vir Jesus, en nie vir Hillbrow soos daardie ander gay satanis gesê het nie, vandag nog! Dit is duidelik dat jy op dwelms soos heroeine of iets soortgelyk soos dagga is, want jy praat baie maar sê eintlik niks nie. Ek sal saam met jou bid as jy wil hê, en die uitnodiging staan vir enige van jou verlore& deurmekaar lesers. Vra jouself af: WWJD?!?!?!

  15. Stix says:

    @Drikus: “Eendag wanneer Jesus weer kom op sy skitterblink wolk om sy kinders te kom haal gaan julle alleen en hartseer sit…” dit is judge maak nie saak hoe jy dit try spin nie ou perd. Kyk na die goed wat jy sê, dan dink ons weer wie kom voor of hy besig is om te trip. W(at)W(il)J(y)D(rink)? Gaaf van jou om te vra, ‘n koppie koffie sal fokken tops wees.

  16. Drikus says:

    Dit is teleurstellend om te sien hoe jy van die onderwerp dwaal en projekteer. Ek is hier om te help. Ek wil die duiwel wat in julle is saam met julle oorwin. Dit is ‘n letsel op ons as Afrikaanse jongmense se beeld as onderopgevoede knape soos julle sulke lelike goed op die internet sê. Dit kan moontlik toegeskryf word aan jou swak selfbeeld, of miskien net te wyte aan jou onvermoë om op ‘n beskaafde metode met ander te kommunikeer. Deur te vloek eien jouself in ‘n laer klas, opvoedkundig én sosiaal. (En dis ‘n observasie, nie “judge” nie, voordat jy wééreens terugval op daardie aanname). As jou asem stink, borsel jou tande – netso moet jy ook jouself figuurlik “borsel”. Want jou asem (dis nou simbolies vir jou persoonlikheid), stink! WWJD! Jireh Jehovah, prys Hom!

  17. lina says:

    Ek bly dan veel eder alleen agter as wat ek saam daai kak vir die res van my siel se lewe vasgevang is by Liewe Jesus. Alleen agter saam die mense wat nie van eenvoud saamgestel is nie.

  18. Drikus says:

    Julle neerhalende woorde skaad my nie. Ek word beskerm deur iets sterker en cooler as julle. Mag julle die lig sien so gou moontlik. Die duiwel het ‘n houvas op julle, maar saam kan ons hom oorwin my mede volksgenote!

  19. lina says:

    Dis oulik. Waar preek jy nog?

  20. Lynell says:

    Drikus, ek glo ook in Liewe Jesus, en wat jy daar doen is judge. Om te se mense wat fokken vloek is in a laer klas? Jou klein poes, hoe durf jy? Hierdie site is nie n christelikke site nie, wat soek jy hier? Hou op jouself n christen noem as jy almal om jou se “foute” wil uitwys. Jy gee die res van ons n hypocritical reputation.

  21. 5krApn3l says:

    @Drikus Ek lelik? Sies vir jou! Ek volg @Stix se blog nou maar eers vir ‘n jaar of wat, en dit het my nie lank gevat om agter te kom dat dit nie vir mense wat hulself hopeloos te ernstig vat is nie.

    Soos ek die ding analisieer, is jy (en hierdie is my opinie, moet dit nou nie te ernstig opneem nie doos) een van daardie skynheilige fokkers wat lewe vir die weeklikse Vrydag Bederf of Stoute Boudjies, ‘n handjie maak en dan sondag vir die res van die wêreld preek…

    Wat se die bybel van balke en splinters?

    So wat try ek se @Dirkie? CHILL FOKKEN UIT dude! Ek en die res van die mense wat verstaan waaroor Gevaaalik.com gaan kan minder omgee of @Stix sy tande geborsel het of nie nie…

    Wat ek wel weet is dat ek en die man poes dronk gaan raak by RAMfest en metal luister tot ons ore bars, want DIT is musiek!

    PS Moet nie vir ons bid nie, ons is gelukkig soos ons is!

  22. Stix says:

    @Drikus: Ek is mede fokken niks van jou.

  23. Drikus says:

    Ek sal vir jou bid, want dit is die duiwel in jou wat aanhou om my te probeer seermaak. En ek hou gladnie daarvan dat jy voorstel dat ek “handjies” maak nie, want dit is sonde! Masturbasie is juis een van die oorsake dat ons jeug hulself oorgee aan dwelms, drank en sataaniese musiek soos dié wat by RAMfest gespeel word. (Die ram is tog die dier van die satan). Ek judge niemand nie, want ek is nie die Here nie, maar ek is bewus van die onderliggende probleem waarmee ons sit – die barbaarse gemoed van ons jeug. Kyk hoe septies is die uitsprake wat van hierdie dames maak. Dit gee my spreekwoordelike sooibrand van die gees om te dink dat daar onskuldige kindertjie uit die dorre skote van hierdie dames moontlik kan spruit. Gee julle harte oor, ek smeek dit van julle!

  24. lina says:

    En jy maak die jeug hardlywig.

  25. Stix says:

    @Lynelle: Jy is ‘n ster.

    @5krApn3l: High five dude!

  26. RoKa says:

    @Drikus: ‘n Belangrike les om te leer, is om nie jou godsdiens (wie ookal jou god mag wees) in ander mense se kele te probeer afdruk nie. Dis ‘n stryd wat net een uitkoms het, en dit is om jou soos ‘n doos te laat lyk. Jy sit jou hier en tik sulke kak common replies vir honderde mense om te lees, maar jy vergeet dat die oorweldigende meerderheid van die mense wat na hierdie page toe kom, vir jou wat Drikus is, belaglik gaan vind. Jy mors jou asem. Die paar mense wat nog steeds reply hier (nes ek) doen dit vir ons eie vermaak, want ons wil NOG harder lag. Ons gee jou net so bietjie tou…

    So asseblief… as jy nou klaar is, doen ons almal ‘n guns en fokkof terug bybelstudie toe.

  27. Patrick says:

    Holy fuck, ekt nie geweet dat mastrubation the root of all evil is nie. Dis ‘n fokken joke, bid eerder vir pedo’s! Fok van wanneer af is draties kap sonde??

  28. Drikus says:

    Dis moeilik om enigiets ernstig op te neem van iemand wat soos ‘n lafaard agter ‘n skuil naam weg kruip.Jou opinie vind geen impak nie, maar troos jou daaraan dat jy steeds liefde in Jesus sal vind. Ek is lief vir julle as my broers en susters in geloof!!

  29. Drikus says:

    Só moet julle dan bid:

    Edit: Julle moet fokol. Ek het Drikus se gebel verwyder want die is nie die plek vir dit nie. Stix

  30. Leanda says:

    Wat ‘n fokken marteling net om aan te hou kyk tot by die “titanic moment”….. I could’nt go on …..

  31. RoKa says:

    Niemand kruip weg nie… Die naam is ‘n afkorting. Google my as jy wil. “Roelof Kannenberg”. Lafaardtigheid (sic) he fokkol daarmee te doen nie… Dit sou imply ek is bang vir iets… en hoekom sou enigiemand bang wees tensy jy dreigemente maak (?).

    My punt is: JY MORS JOU TYD. Ek is nie JOU boetie nie, en daar is niks wat jy sê sal enigsins verskil maak maak aan my oortuigings nie.

  32. Shaun says:

    Stix, hierdie man maak pragtige musiek wat n mens se siel laat sing, as jy dit nie waardeer nie is dit nie nodig om dit sleg te sê nie. Ek dink jy moet op jou knieë gaan vanaand voor wie okal jy aanbid en vir hom jammer sê dat jy so ongelooflike groot kont fokop is.

  33. Drikus says:

    Jy beweer jy is nie bang nie Roelfie, maar tog hakkel jy oor jou woorde. Ek het jou naam in die Google masjien getik& toe kom daar ‘n blank screen op. Dit moet iets insinueer oor jou IK. Maar ek spekuleer slegs, want ek ken jou nie.

  34. RoKa says:

    OK, duidelik as jy kinderlik raak, mors ek my tyd. Jy is clearly overwhelmed en incapable om soos ‘n adult met enigiemand te praat. Dankie, tot-siens en fokkof, lighty.

  35. Drikus says:

    Drikus 1-0 Duiwel-Roelfie

  36. Drikus says:

    Jesus 1-0 duiwel

  37. RoKa says:

    Kinderspeletjies

  38. Drikus says:

    Wat jy verloor.

  39. RoKa says:

    Wat ek nie saamspeel nie…

  40. Dewald says:

    @ Drikus – Kry jou feite reg as jy geloof wil praat. Het Isaac nie n Ram ge-offer inplaas van sy eie seun nie?? Maar tog se jy dis die dier van satan? As “Masturbasie” of draad-trek n gate way na “dwelms, drank en sataaniese Musiek was” Sou ek in St 6 al gefok gewees het. Laat ek raai Harry Potter is seker een van die Duiwel se beste werke??
    En Dan vir die”Deur te vloek eien jouself in ‘n laer klas, opvoedkundig én sosiaal.” As jy n opgevoede persoon was sou jy se dis jou meening of opinie en nie n observasie nie. n Observasie is iets wat gemaak word na mens feite het. Ek het gestudeer, is baie goed met wat ek doen en ek is om dit blatant te se… n sociale butterfly.

    En net om vir imand te se hulle persoonlikheid stink sonder om hulle regrig te ken…wel dit is nie baie christenlik nie

  41. RoKa says:

    Jy’s reg @Dewald…. Deur aan te gaan hoe hy doen, wys hy net sy ware kleure. Watse tipe self-confessed christen maak so?

  42. Drikus says:

    Ek hoop jou liefde vir Jesus is beter as jou spelling, Dewald. Jy klim net op die wa van gevaaalik.com se ongelowige bende. Word wakker, of klim uit jou kokon (aangesien jy ‘n sosiale vlinder is), en leef jou lewe in die lig my broer!

  43. Drikus says:

    RoKa, kom uit daar agter Dewald! Ek sal manstaan teen almal van julle totdat ons saam die bose oorwin het my broers en my susters!

  44. Bernard says:

    Jis Stix , gevaaalik raak nou bekend as jy sulke trolls lok! Hierdie ou is heel duidelik moerse verveeld en wil net kak-praat. As hy regtig so heilig is en wil preek vir almal sal hy nie sou hy nie die posts lees of na die mooi-half-kaal meisies kyk nie, anders is hy seker net erg skynheilig. Eitherway, jy help actually Stix se site, jy maak nou dat meer mense sy site bywoon en jou comments lees, well done! gevaaalik.com 1 , drikus 0

  45. gurt says:

    drikus…..dude……jy kan maar vir my bid soveel as wat jy wil, dit gaan nie JOU kak musieksmaak verbeter nie! hahahahaha!
    as ek chevelle, slipknot, godsmack ens wil luister (omdat die musiek goed aanmekaar gesit is), dan is dit MY keuse. dit maak my nie ‘n satanis nie.
    as jy nie van die website hou nie, hoekom kom soek jy muishond drolle hier?
    gaan twitter iets vir die wereld. miskien is daar iemand daar buite wat jou ik vlak kan verstaan…..

  46. Dewald says:

    Ek’s nie veel geworry oor my spelling nie, en nog minder oor jou idee van biology(kokon kom voor die vlinder – Smart ass) Jy lat my baie dink aan die mense wat ek al by oppi koppi raak geloop het wat mens met biltong of sweets na tent to probeer lok sodat hulle vir jou kan bid – Ek dink dis pretty skeinheilig om aan te neem almal wat die blog lees nie gelowig is nie net omdat hulle dink song is kak?

  47. Drikus says:

    Ek het deur Radio Rippel gehoor van hierdie site wat opkomende Afrikaanse sterre probeer slegsê en verkleineer. En ek hoop meer mense kom hierheen sodat ek nog mense van die liefde van geloof kan vertel. Ek is ‘n visser van mense in dié lewe op aarde, so jammer Bernard, gevaaalik.com 0 – 2 Drikus. WWJD!

  48. Dewald says:

    oops nou gaan die grammer nazi eers n aar bars

  49. Drikus says:

    Ek sal nie daal tot op julle vlak nie, julle kan my heeldag probeer uitlok! WWJD!?

  50. RoKa says:

    Visser van mense? Jou benadering is verkeerd. SO, gaan jy niks vang nie, driekie. Gaan lees bietjie Stywe Lyne.

  51. Dewald says:

    GKNL

  52. Dewald says:

    Gaan Kry N Lewe

  53. Drikus says:

    Hou op om in al hierdie aardse snert te glo. Julle gaan seker nou sê dat dinosorusse bestaan het& dat die aarde ouer as 6000jaar is? Of dalk Moses nie die see geskei het nie? Kom na die lig my broeders en susters, KOM!

  54. Drikus says:

    Stix, hoekom delete jy my comments? Seker omdat jy ‘n bangbroek is wat die selfbeeld van ‘n ritssluiter het. WWJD?!

  55. RoKa says:

    Drikus, moenie ‘n lafaard wees nie. Stuur ons jou volle naam, dat ons jou kerkie / sekte kan opsoek

  56. Dewald says:

    AAAHHHghghg neeee Neee die Light Die Light is verblindend!!!!

    Weereens, net omdat ons actually smaak het in musiek beteken dit nie ons Glo ni.

    Darm is die lyrics beter as daai Deon Esterhuizen hou sin

    Ps, baie volwasse 😉

  57. Drikus says:

    https://www.facebook.com/DrikusVZ?fref=ts

    Add my gerus as ‘n broer. Almal welkom! WWJD?!

  58. Dewald says:

    @ Drikus ….”Hou op om in al hierdie aardse snert te glo. Julle gaan seker nou sê dat dinosorusse bestaan het& dat die aarde ouer as 6000jaar is” Toemaar, jy het nou net jy IK bewys…. Skool is amper verby – dan kan jy n leka toebie gaan eet en slaap. * haai voeitog – die arme seun moet uit geput wees na so warm dag

  59. RoKa says:

    @Drikus, vir ‘n grootbek bible-basher, is jy darem maar baie geintereseerd in meisies in bikinis, dobbel, dansklubs en playboy. Vergeet nie van jou obvious fassinasie met vampires nie. Ons praat liewer nie oor die Huisgenoot en strip clubs nie. En Avastar… my fok, kom by.
    Haai jinne… Jy het 2007 eers hoërskool klaar gemaak…. so jy is beslis nog maar het ‘n seuntjie. Jou cerebral cortex sal eers oor so 5 tot 8 jaar van nou af klaar ontwikkel het, dan kan jy met die groot mense kom praat. Vra maar vir mamma Joey om vir jou te explain, oukie…;

  60. Vivian Butler says:

    “Hou op om in al hierdie aardse snert te glo. Julle gaan seker nou sê dat dinosorusse bestaan het& dat die aarde ouer as 6000jaar is? Of dalk Moses nie die see geskei het nie?” Rêrig ou maat, rêrig? En wat gooi jy in jou kar om die ding te maak ry? Petrol? -Olie?-“Fossil Fuel”? Het jou vrou ‘n diamant in haar trou ring? Ek wonder waar al die goed vandaan kom in so kort tydperkie as jou aarde jonger is as 6000 jaar

  61. Drikus says:

    Jou neerbuigende, leë en flou aanmerkings skilder ‘n akkurate beeld van jou. Keer na die lig broer!

  62. DownLikeAClown says:

    Vir iemand wat meisies in hulle gat naai preek jy maar klip hard! Ek ken jou jou vuil vent!

  63. Bernard says:

    Hahahaha super troll!!! selfde tipe mens as meeste gevaaalik lesers as jy na die profile kyk :D. Red hot chilli peppers tickets te koop.. jis ek wens ek kon dit bekostig

  64. Bernard says:

    lol @ account temporarily unavailable

  65. RoKa says:

    Jy is ‘n false prophet. Jou likes include Lollipop lounge en Playboy models en Texas Hold-Em Poker sites. Die lig waarvan jy praat, is die Avastar tappet disco-lig.

    Moenie worry nie…. ek het alles klaar ge-screenshot.

    Stix… ek het vir jou ‘n idee vir nog ‘n page…. hierdie is nog ‘n Vernon Koekemoer in the making….

  66. Dewald says:

    WHA HA ha – kaakk snaaks @ RoKa

  67. Dewald says:

    @stix – ek dink die manne verdien n vrydagbederf!

    @ Drikus – Jy mag saam kyk ma dan moet jy net shoe shoe

  68. RoKa says:

    Hy sal beslis saamkyk… volgens sy Facebook profile lyk hy van tiete en spyker… soos ‘n “goeie christen”. Ek wonder of sy cherry weet van al die porn pages wat hy like?

  69. R31noB0t3s says:

    weet nie of ek vir Drikus moet lag of n roomys gee nie…..

  70. John says:

    Eerlikwaar Drikus – die tyd wat jy vandag hier gemors het kon beter aangewend wees soos uitreiking in lande soos Siberië. Die internet is ‘n vrye wereld, as mens nie van iets hou nie, los dit uit. Ek bid vir jou. Die duiwel het jou na die site gebring. Dis groot sonde.

  71. Blik says:

    Jirre. Die is ‘n geval waar piksteel tot poes gewend moet word.

  72. RoKa says:

    As enigiemand vir Drikus in persoon wil tune… sy selfon nommer is: 083-poesbek (sorry ouens ek moes die nommer remove, gevaaalik.com kan in die kak kom vir sulke goed, Stix)

  73. Kevaks says:

    @Drikus, Jy soek net aandag dude. Ongelukkig is dit die verkeerde site om aandag op so manier te soek. Moenie kom kak kwyt raak hier omdat jou Ma jou nie gebors voed en die nodige aandag kon gee as n kind nie. Jy klink soos die tiepe wat elke aand tos op die vrydag bederf of miskien jou pa se ou scope’s onder jou bed, Gaan op n dating site en kry iemand wat jou aandag sal gee wat jy duidelik nie kry nie. Relax, ontspan die lewe is nie so complicated soos wat jy dit maak nie. Gaan drink n dop, raak gesuip en dan kan jy bietjie glip gly oor die grond en relax.

  74. RoKa says:

    Oh shit… ok… no worries….. Jy kan die nommer hier ook kry…. http://www.facebook.com/DrikusVZ/info <– Kan ek dit post?

  75. Stix says:

    @RoKa: Yes, dit is fine, sy eie kak daai.

  76. Kevaks says:

    Ek het sopas van my stoel af gebliksem soos ek gelag het vir Drikus se FB profile. Daars n paar model Fotos wat belaglik snaaks is. Well done Drikus jy het sopas die Doos van die maand gewen en dis maar die 1ste.

  77. Dewet says:

    Ek moet se, Drikus het n goeie job gedoen om almal hier te flous. Lyk my hy kan n goeie skrywer word dat hy mense so allerhande goed kan laat glo. Al wat my pla is dat hy die tipe “christen” voorgestel het wat al ons ander Christene ‘n slegte naam gee. Still, impressive trolling.

  78. Kevin says:

    Al wat ek weet is dat ons by sy huis moet gaan kyk. Die baasement, sy Wendy huis etc. Dit is altyd hierdie oor gelowige mense wat hou van met kinders speel & ‘n klomp mense vergiftig in die naam van ons Skepper of ander mense se vel aan te trek. Ons is ook hier om jou te help roep dit die anti fuck up program.

  79. RoKa says:

    As mens wil trol, moet jy nie ‘n poepol wees nie…. http://imgur.com/a/v9wb8

  80. Drikus says:

    Julle sal bly wees om te hoor dat die NG Gemeente Sesmylspruit gister 30min van hul diens toegewy het aan die skuim van gevaaalik.com.
    Ons het kliphard gebid om julle na die lig terug te keer, so wees voorbereid vir die heerlikheid, broers& susters! WWJD?!

  81. Stix says:

    @Drikus: Jis thanks ou. DIt is seker hoekom ons gister so spike in traffic gehad het. Jy is ‘n champ.

  82. DownLikeAClown says:

    Verduidelik hoekom my vel so gebrand het die naweek…

  83. Drikus says:

    @ AfSoos’nHanswors Dit is nie jou vel wat gebrand het nie. Dit is die lig wat jou skoonwas! WWJD?!

  84. pisgesig says:

    Goeie genugtig. Drikus, as jy een van daai mense is wat glo die aarde is 6000 jaar oud, voel ek jammer vir jou. Ek het geen tyd vir sulke nonsense nie. Jy glo ook seker in ELKE conspiracy theory daar buite. Ons was nooit op die maan nie? Daar is ‘n klein kammera in elke TV wat op jou spy. Tatoos is die merk van die bees(indien nie, sê my watse vorm die merk van die bees deesdae aanneem)?

    Jy is ook seker een van daai mense wat elke woord in die Bybel letterlik opvat(soos dit jou pas natuurlik). 144 000 mense sal gered word, die res van ons is screwed?

  85. Dukeofdanville says:

    Nee kyk nê ou Drikus is een van daai Afrikaanse mense wat n hele nasie se naam gat maak. Skeinheilige klein kak wat dink dit is sy plug om sy bybel in mense se kele af te druk. Gaan kap maar n drattie op die beat van “My Meisiekind” ek belowe niks sal gebeur nie. Mense het jou klaar uitgevind en lyk my jy is die nuwe “Billy Graham” in disguise.

  86. Drikus says:

    Hou jou saataaniese smoel oor Billy Graham!! Julle almal is oppad na die vuur toe! gevaaalik.com gemors! WWJD?!

  87. Dukeofdanville says:

    Drikus skeinheilige d**s. Jy sal die eerste persoon wees wat in die vuur gaan brand. Hoekom gaan pla jy nie die ou tannies van Sesmyl spruit se sekte nie. Ek dink hulle sal jou met ope arms in hulle huise neem en dan kan julle die hele dag lank vir mekaar bid en kak praat. Jy is die tiepe ou wat sy ma oopmond soen nadat sy pappa se manbotter gesluk het.

  88. Drikus says:

    Dis baie lelik om so iets voor te stel, “Duke”. Ek hou glad nie van jou iedee nie, dis net plyn siek soos die res van die skuim wat my probeer stil maak, maar nooit sal kan nie!!! WWJD?!

  89. Drikus says:

    Lekker poeste, dankie vir die grappies. Love you to bits. 😉 Fok hierdie kont en sy kommin tjerries. gevaaalik.com for life ya’ll! Ek is nie daai Drikus fag nie, so moenie vir die bra “def frets” stuur nie. Of eintlik kan julle ook maar, aangesien hy soos ‘n poesbek wil lyk. http://trololololololololololo.com

  90. Stix says:

    Ek weet nie meer wat hier aangaan nie. Lyk my ons het twee Drikuse hier op gevaaalik.com. Een van hulle love Jayzuz en haat ons. Die ander een love ons maar haat vir die ander Drikus. Ek is deurmekaar oor altwee die knape van dieselfde IP adres af is. Either way, dankie vir die entertainment.

  91. Drikus says:

    Nee, vir jou moet ons dankie sê vir die entertainment. En die holle, en die tiete.

  92. Stix says:

    @Drikus: Dit is ‘n plesier.

  93. Skitterblink? says:

    Angswekkende kak video en musiek maar die comments … heerlik!
    Mens kannie help om die stomme skitterblink Jesus te bejammer dat sy rabid volgelinge so absoluut fokken moronies is nie!

  94. Piet Skiet says:

    Iemand moet almal wat met die video se vervaardiging te doen gehad het opspoor en wreedaardig van kant maak, veral Gert van Rooyen moet soos ‘n dier gejag word en afgeslag word!

  95. Hangbal says:

    Wag, warrefok gaan hier aan?? Was die Drikus bra sopas die beste Afrikaanse troll wat ek nog gesien het, of is hy ‘n skisofreen? Of wat? *Moerse confused*

  96. Erik Van Wyk (Geen Skuilnaam Hier Nie) says:

    @Drikus: Jy kyk seker die sondagskool dogtertjies af soos die vent hier bo in die video. Ek vermoed jou bybel praatjies is bloot vir reaksie so ek vat dit maar met n knippie sout. As for the video…KOTS!

  97. nee says:

    Ek is nie Christenlik nie maar julle is n klomp doose, hoe julle Drikus behandel.

  98. Stix Gevaaalik says:

    @Nee: Eerder ‘n doos as ‘n skeinheilige lafaard soos jy wat wegkruip agter skuilnaampies.

  1. April 19, 2013

    […] en kort broek. Kyk hoe is die broek strategies los voor. Ek sal verby hou dankie, maar daar is baie ou boere ooms wat laas so harde horing gehad het toe hy Viagra getry het. Given die ligging van die video op 'n […]

  2. December 27, 2013

    […] Deon Esterhuizen – My Meisiekind […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *