Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

D-Day 4.20 2018

“We’ve got a brand new venue for you all this year at Golden Harvest Park, close to the Northgate Dome. Pull on in and get lit AF!”

Jy het seker gesien daar is ongewoon baie dagga stuff op gevaaalik.com hierdie week. Elke dag iets nuut, maar oor zol. Dit is omdat dit is wat Vice Magazine #WeekWeek noem. Die week voor 4.20, of 20 April. ‘n Internasionale dag vir cannabis culture vier en meer mense bewus maak van die bullshit stigma wat geskep is deur 100 jaar prohibition van cannabis in Suid-Afrika. Hier in Suid-Afrika doen ek #WeedWeek op gevaaalik.com en die Saterdag is dit die D-Day Party.

Die D-Day Party gebeur al elke jaar sedert 2013. Dit het gegroei tot Suid-Afrika se “dankest” festival. Elke jaar is die festival bietjie anders en die jaar is daar selfs ‘n nuwe venue. Die D-Day Party skuif van Maboneng Precinct, Johannesburg. Die jaar is die D-Day Party in Golden Harvest Park naby Northpark Dome.

Music en comedy, ‘n perfect D-Day mix

Hierdie is nie net ‘n spul hippies in ‘n parkie nie. Al hang ek eerder heeldag in ‘n parkies saan hippies as in ‘n kantoor saam met ‘n baas wat jy seker is jou haat. D-Day bring elke jaar ‘n mengelmoes van bands en DJs.

Hier is wat jy kan hoop om te sien op die main stage:

10:00 – Indigo Girl
11:00 –  I AM
12:00 – Boxer
13:00 – Cortina Whiplash
14:00 – Meesh Mash
15:00 – Queen Anna Eleven
15:30 – Chron Burgundy
04:20 – DC Speech
16:30 – CXLXB (Blaze Ryders)
17:00 – Tidal Waves
18:00 – BCUC
19:00 – Silvablack & The Midnight

Acoustic & Comedy Stage:

11:00 – Lungelo Moyo
12:00 – Morris Page
13:00 – Zebra
14:00 – Stand-up comedy

Die standup-comedy behoort ‘n hit te wees meer oor die great comedians wat hulle daar gaan hê as net die feit dat almal “lit” is. Deep Fried Man, Glen Bo, Robbie Collins, Jason Goliath, Mum-Z, Kraai Du Toit, Werner Weber, Allan Adams gaan almal daar wees om jou te laat lag wanneer jy al reeds aan die giggel is.

Jy kan meer uitvind oor D-Day op hul Facebook page en jy kan jou kaartjie koop by Quickticket. Maak ook seker om te gaan loer na al die sponsors wat D-Day Party moontlik maak:

Hemporium SA
The High Co
Baked in Jozi
Seedworx Laboratories
GreenThumb Hydroponics
Abis Inc
One extract
Fields of Green for ALL
The Dagga Couple

Hier is ‘n video van 2016 se D-Day Street Festival in Carfax om jou ‘n idee te gee wat jy gaan mis as jy nie gaan nie

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *