Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Black Friday Vrydag Bederf

“Ons almal werk saam aan Afrikaanse-Amerika. Algemene denkdisfunksie. Lees net mooi en volg dan.”

Gisteraand ‘n sekond na die klok 00:00 geslaan het, toe crash Takealot se servers. Net soos laasjaar. As jy nie leer uit jou foute nie, dan is jy onnosel. Ek dink Takealot moet die Black Friday geleendheid gebruik om ‘n goeie deal te kry op beter servers en ‘n nuwe IT-departement.

Die gevaaalik Shop se Black Friday het seepglad verloop en geen servers het gecrash nie. Daar is ook ‘n paar t-shirts en beursies verkoop teen spotgoedkoop. Maak seker jy maak gebruik van die pryse wat net vandag geldig is. Stocks are limited.

Geniet die Vrydag Bederf.

55% af op Randella Beursies en 60% af op T-shirts. Net vir vandag! 

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *