Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kry jouself reg met Random Gevaaalikhede

Die week het gevlieg, en dit was (of is steeds) ‘n besige week hier by gevaaalik HQ. Lekker baie content vir julle uitgesit. Lekker musiek, so bietjie gaming en dan natuurlik die gevaaalik stapels soos die Stoute Boudjies en die Random Gevaaalikhede. Dan is daar natuurlik ook nog more wat so paar dinge voorlê. Onthou dat die gevaaalik Nuusbrief ook more in die wat subscribe se inbox land. Maak seker jy mis nie uit nie.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *