Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bittereinder – Slechte Mensen

Yes. Bittereinder se nuwe musiek video is hier. Dit was vandag ooral op Facebook en Twitter. Dit is een van Bittereinder se beste live songs in my opinie en die video is ook befok. So waarvoor sit jy net daar? Kyk die video my bra, dit is vir ‘n rede onder aan die post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *