Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

29Oct/120

Nas – Hip Hop is Dead

Ek is nie veel van 'n rap fan nie. Nou en dan sal jy my vang luister na Wu Tang Clan, Cypress Hill, Eminem en select rap songs elke nou en dan. Nas se "Hip Hop is Dead" is een van daardie rap songs wat ek elke nou en dan na luister, soos vandag. Tel Die Antwoord as rap? Ek luister gereëld na hulle.

Kry jou rap fix hier onder. Dit is nie baie wat jy 'n rap song van my kant af gaan kry nie. Hier is een vir nou en dan is dit terug na die metal. Musiek smaak is natuurlik heeltemal objective, so as jy nie die song like nie, is dit ook ok. Jy hoef my nie te vertel dat jy dit nie like nie, ek gee nie om nie.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Walk off The Earth - Polly
Queens of the Frost Age met Adian Martin en Howling Shibanski
Scars On Broadway - World Long Gone

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers