Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

AVN Awards 2013: Waar porn classy probeer wees

Die AVN (Adult Video News) Awards het die naweek wat verby is in Las Vegas se Hard Rock Cafe plaasgevind. Daar is niks fout met porn nie, wat wel snaaks is, is as porn mense classy probeer wees. Die porn industry is ‘n seedy besigheid en die finasiële probleme wat die industry het vandat free internet porn vir almal beskikbaar is help nie die saak nie.

Hier onder is so paar foto’s van die “klas” van dinge wat jy by die jaar se AVN Awards kon gesien het. Die malike porn stars is duidelik nie die enigste los dose wat die naweek daar was nie. Daar was ook die naweek so baie silicon in Las Vegas dat ons die Titanic sou kon laat dryf.

Vir meer foto’s van die AVN awards kyk maar net na enige porn star se Twitter time line. Asof jy hulle met klere aan wil sien.

AVN Awards 2013 (2)

AVN Awards 2013

AVN Awards 2013 (3)

AVN Awards 2013 (4)

AVN Awards 2013 (5)

AVN Awards 2013 (6)

AVN Awards 2013 (7)

AVN Awards 2013 (8)

AVN Awards 2013 (9)

AVN Awards 2013 (10)

AVN Awards 2013 (11)

AVN Awards 2013 (12)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *