Tyd vir ‘n reality check
Ek dink baie dat die lewe iets kort soos wat spell check is vir Word dokumente. Ek dink ons kan hierdie iets “Reality Check” noem. “Nou wat het jou hieraan laat dink, Stix?” vra...
Ek dink baie dat die lewe iets kort soos wat spell check is vir Word dokumente. Ek dink ons kan hierdie iets “Reality Check” noem. “Nou wat het jou hieraan laat dink, Stix?” vra...
As jy nie geweet het nie, ek is nie die grootste fan van Gareth Cliff nie. Maar jirre die ou het nie op sy bek geval nie en hy trap konstant op die ANCYL...
Die stukkie nuus is al so paar weeke oud. Maar lyk my dit maak nogsteeds golwe in die media. Gareth Cliff het ‘n love letter geskryf aan die “government” . Soos ons nou al...