Vrydag Bederf is nie laat nie
Ja, die week se Stoute Boudjies was moer laat. Dus gaan ek nie veel kak praat hier nie. Ek gaan net vir julle die Vrydag Bederf gee. Geniet die week se #Vrydag Bederf.
Ja, die week se Stoute Boudjies was moer laat. Dus gaan ek nie veel kak praat hier nie. Ek gaan net vir julle die Vrydag Bederf gee. Geniet die week se #Vrydag Bederf.
Editor’s note: An English translation of this article can be found on my Google+ profile. Ek maak geen geheim daarvan dat gevaaalik.com amper fokol geld maak nie. Die rede hiervoor is nie omdat gevaaalik.com te...
Slovakian designer Dusan Cezak het besluit om sy liefde vir flieks deel te maak van sy kuns. Die eindresultaat is die gifs hier onder. 8-bit art is besig om lekker comeback te maak. 8-bit...
Dae soos vandag wanneer die Stoute Boudjies heeltemal later is as wat dit moet wees, dit maak seer. Nie net vir julle nie, maar vir my ook. Die goeie nuus is dat die Stoute...
Hoe klink ‘n band met Dave Grohl (Foo Fighters, duh), Corey Taylor (Slipknot), Max Cavalera (Soulfly), Nick Oliveri (Kyuss, Queens of the Stone Age)? Klink pretty fucking cool vir my. Blykbaar gaan dit nou gebeur en...
Ek gaan nou vreeslik paraphrase hier, maar Joe Rogan het ‘n joke oor brein vs penis: “When your dick starts thinking for you, it’s like sitting in the back of a bus. You have...
Die Random Gevaaalikhede is goed vir jou. Vir verskillende redes, maar enige iets wat jou laat goed voel of lag is ‘n wen in my boeke. Without further a due… Geniet die week se...
Om uit die werk uit te kom waar jy nou vasgevang is, is moeilik. Dit vat effort. Net soos die e-mail wat ek van Clinton af gekry het om my te vertel van die...
Hoe meer populêr gevaaalik.com raak hoe meer werk raak dit. Hoe meer ek soek vir adverteerders hoe meer kom ek agter dat die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf my geen gunsies doen nie. Vir...
Genade! Die artikels loop soos stroop hier by gevaaalik.com. Hoe gaan dinge daar aan julle CUNT? Grappie hoor, ontspan. Die week is halfpad, ons het darem al een van die week se ballas pap...
Laas week toe ek by Kill City Blues ‘n draai gaan maak het, het Rian Zietsman (Taxi Violence, BEAST) vir my ‘n tune van sy foon af gespeel, die track se naam is “Trouble...
Soos gewoonlik was die afgelope week of twee vol bullshit nuus. Ek wou werklik oor dit alles skryf, maar toe maak ek die fout om te begin met die update oor die Waterkloof-vier-saga, wat...