Brein vs Penis

Brain vs Wiener video

Ek gaan nou vreeslik paraphrase hier, maar Joe Rogan het ‘n joke oor brein vs penis:

“When your dick starts thinking for you, it’s like sitting in the back of a bus. You have no control over the bus. You’re just sitting in the back of the bus. And when you try and say something about where the bus is going, the driver of the bus jus goes: “Don’t worry man. I got this. It’s going to be fun. Just sit back and enjoy.”

Die video hier onder is ‘n goeie representation van wat in ‘n ou se kop aangaan, wanneer jou brein en jou totter begin stry met mekaar. Ek vind die “Ek moet die toets slaag, kom ons leer eerder” ding is vir my bietjie vreemd. Of het ek nog net altyd ‘n weak spot gehad vir die dames. Vir meeste ouens wat ek ken gaan daar nie veel van ‘n fight wees as jy moet kies tussen leer en bietjie couch rugby nie.

1 Response

  1. pisgesig says:

    Friggin warm chick daai!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"