Sandmonster – Nick Johnston
Ek gaan eerlik wees met julle, ek weet nie veel van Nick Johnston af nie. Ek het ook nie nou heeltemal die tyd om te probeer uitvind wie presies hy is nie. Wat ek...
Ek gaan eerlik wees met julle, ek weet nie veel van Nick Johnston af nie. Ek het ook nie nou heeltemal die tyd om te probeer uitvind wie presies hy is nie. Wat ek...
Game of Thrones: Die TV reeks gebaseer op ‘n reeks fantasy novels met drake, seks, swaarde, bloed, seks, female nudity, wraak, haat, seks, midgets, hoere, geweld, wyn drink en het ek genoem seks? Ja...
Terug by die werk na ‘n kort vakansie. Ja, Maandag is nooit pret nie. Daarom help die Random Gevaaalikhede darem bietjie om die Maandag bietjie makliker vir ‘n mens te maak. Dankie vir al...
Gister het ek en Louis van Taxi Violence saam ‘n bier gaan drink en toe nooi hy my om saam hom na Kill City Blues toe te gaan, waar Taxi Violence se rehearsal space/recording...
For the English speaking among you, here is a link to a English version of the post on my Google+ page: https://plus.google.com/u/0/112875976300721082233/posts/1Uy4bvdp5oD Jordan “Reignwolf” Cook (@reignwolf), jip die is ‘n one man band wat jy...
First things first: Help asb vir ons om Reignwolf in Suid-Afrika te kry. Lees hier vir details: Reignwolf come to South Africa! More oggenend land ek in Kaapstad. Die eerste keer wat die moderstad...
Jack is terug en soos gewoonlik voel hy ‘n fok wat jy van hom dink. Jack Parow se nuwe album het die naam Nag van die Lang Pette, nie baie moeilik om die connection...
Wanneer laas het jy met iemand gepraat oor Vodacom en MTN sonder dat daar gekla word oor kak diens? Wanneer laas het jy iemand hoor sê dat hulle selfoonrekening moer goedkoop is? Ek is...
Die is tyd vir die week se Random Gevaaalikhede. Dit is ons manier om die Monday blues bietjie onder beheer te kry. Almal sukkel maar op ‘n Maandag, so wees ‘n buddy en share...
Soms is daar advertensies wat great is en hierdie is een van hulle. Ek weet nie of Dickens Cider ‘n regte produk is nie, ek gee nie om nie. Wat ek jou wel kan...
Dit is Vrydag. Ek is gatvol. Die was ‘n lang week. Gelukkig sit die Vrydag Bederf altyd ‘n smile op my gesig, net soos dit ‘n smile op jou gesig sit. Deel die vreugde...
Foto’s van troues het groot besigheid geword. Fotograwe wat reken hulle is reg om jou groot dag af te neem is gewoonlik nie cheap nie. Presies die teenoorgestelde eintlik. Op die ou einde van...