Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kurt Cobain

Vandag 17 jaar gelede het Kurt Cobain besluit om sy are vol heroïen te pomp en sy kop vol lood te pomp met ‘n haelgeweer. Die bra word die hele wêreld deur gemis, aangesien ‘n lewende Kurt Cobain vir ons nog Nirvana-albums sou kon bring. Hy was die stem van ‘n generasie en Nirvana se Nevermind is moontlik een van die beste rock albums wat daar al ooit was. So wanneer jy vandag jou bier drink saam met jou pelle, klink ‘n fokken bottel op Kurt Cobain. He will be missed.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *