Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bob Marley | Marley Trailer

Bob Marley. Almal het al van Bob Marley se musiek gehoor. Almal weet van die rasta wat net dagga gerook het en cool tunes geskryf het. Nou kom daar ‘n cool documentary oor Bob en dit is nie net vir daggakoppe nie.

Marley Movie poster

Ek love music documentaries. Pearl Jam Twenty was awesome. Back and Forth oor die Foo Fighters is ook befok. Dit is net die twee onlangstes wat ek gekyk het. Marley is ‘n nuwe documentary oor Bob Marley. Dit lyk asof dit ook ‘n goeie een gaan wees.

You may also like...

1 Response

  1. April 24, 2012

    […] Marley is die jongste seun van Bob Marley. Nou span Damian en Skrillex saam vir die song "Make It Bun Dem", nee dit is regtig hoe hulle dit […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *