Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

#AddPringles – Wen ‘n luukse lodge naweek of ‘n jaar se Pringles

Maak nie saak of jy braai, ‘n pool party hou of net op die bank lê en Netflix kyk nie, #AddPringles, want daar is niks soos ‘n lekker chip nie.

Pringles het onlangs hulle nuwe Suid-Afrikaanse braai reeks bekend gestel met 3 verskillende nuwe geure: Pringles Smokey BBQ, Pringles Peri-Peri Chicken and Pringles Tortilla Mexican BBQ. Nou kan jy die braai amper proe, al lê jy net op die bank en kyk Netflix!

#AddPringles en wen!

Pringles nooi jou om jou #AddPringles oomblikke te deel op Facebook, Twitter en Instagram om te wen! Robbie Kruse, Kriya Ganghia, Elma Smit, Linda Mbuso en BraaiBoy gaan hul eie #AddPringles oomblikke wys en die res van julle te wys hoe dit gedoen word.

Twee couples kan ‘n naweek weg wen by die luukse Thornybush Game Lodge buite hoedspruit. Elke couple kan twee vriende saam nooit vir ‘n naweek en die VIPs se vlugte, etes en wildrit is ingesluit wanneer jy die hoof prys wen. Naaswenners kry ‘n jaar se Pringles voorraad.

Al wat jy hoef te doen is om op Facebook, Twitter of Instagram die hashtag #AddPringles te gebruik om te wys hoe Pringles iets wat jy (of jy en jou vriende) doen beter maak. Nee, jy hoef nou nie Kilimanjaro te gaan klim net om in te skryf nie. Daar is elke dag ‘n oomblik waar Pringles lekker sal wees. Ek het besluit om so paar van my eie voorbeelde te maak.

Wees kreatief, post jou #AddPringles oomblik, onthou om die hastag te gebruik en jy kan wen. As jy @gevaaalikdotcom op Twitter of Instagram tag, dan sal ek jou ‘n retweet of repost ook gee. Jy moet jou inskrywing post voor 27 Oktober 2017 en die wenners word gekies op 30 Oktober 2017.

Vir meer informasie oor die kompetisie gaan gerus na www.pringles.co.za of follow Pringles on Facebook at @PringlesSouthAfrica.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *