Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Lady Gaga

Lady Gaga het dommies op hol 2

Lady Gaga het dommies op hol

Teen die tyd weet meeste van julle al hoe ek voel oor Lady Gaga. Ek is nie ‘n fan van haar musiek nie en ek sou verkies dat Pearl Jam eerder Suid-Afrika toe kom....

Lady Gaga kom besmet SA 2

Lady Gaga kom besmet SA

Die van julle wat ongelukkig genoeg is om 5FM te luister oppad werk toe het seker gehoor dat Lady Gaga Suid-Afrika kom besmet met haar unike tiepe drekkots* musiek. Om die storie nog erger...

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie 0

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie

Na wat verneem word, is die internasionale popmusiekster Lady Gaga tans erg depressief. Haar neerslagtige toestand kom nie as gevolg van haar ongeluk tydens ‘n konsert nie, maar na aanleiding van die taning van...

Weird Al en Lady Gaga 2

Weird Al en Lady Gaga

As jy oë en ore het, weet jy van Weird Al. En Lady Gaga. Wel, gevaaalik.com bring vir jou die nuutste van die meester agter “Amish Paradise”: “Perform This Way” (‘n parodie van Lady...