Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die gemors

Dit is nie my en jou gemors nie. Dit is die ouens wat vir die ANC gestem het se gemors. Maar kan ons hulle regtig blameer? Die ANC het immers vir hul eie ondersteuners gelieg. Dit is lekker om te maak asof jy vir die mense gaan regeer, tot jy jou eie sakke wil begin volstop. Kom ons hoop dat die wat vir die ANC gestem het in die laaste verkiesing nou hul stem elders stuur.

Ja, stem is nie lekker nie, maar as jy nie stem nie dan moet jy maar vat wat jy kry en jou fokken smoel hou. So vat maar so paar ure uit jou dag op verkiessingsdag, jou lui doos, en gaan stem.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20151214 (2)

Random Gevaaalikhede 20151214 (2)

Random Gevaaalikhede 20151214 (3)

Random Gevaaalikhede 20151214 (4)

Random Gevaaalikhede 20151214 (5)

Random Gevaaalikhede 20151214 (6)

Random Gevaaalikhede 20151214 (7)

Random Gevaaalikhede 20151214 (8)

Random Gevaaalikhede 20151214 (9)

Random Gevaaalikhede 20151214

Random Gevaaalikhede 20151214

Random Gevaaalikhede 20151214

You may also like...

1 Response

  1. Bertus says:

    Siek dreksel!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *