Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vir die kort week

Kan jy glo dit is al Woensdag? Dit voel asof die Stoute Boudjies vroeg is die week. Yolandi Malherbe se Stoute Boudjies is die eerste boudjies wat jy vandag sal sien hier onder. Dit is ‘n foto van Yolandi shoot met Andre Campher. Jy kan Yolandi se Facebook fan page gerus gaan like vir meer foto’s van haar.

Dan is ons ook weer op vir die SA Blog Awards. Die SA Blog Awards is elke jaar ‘n groter brown nosing  as die vorige jaar, maar ons gee dit maar ‘n shot. Jy kan vir ons stem hier of jy kan die image heel onder aan vandag se Stoute Boudjies click of net hier aan die regterkant van die site. Vul jou e-mail in, die verification code (hou net in gedagte dat jy moet hoofletters en kleinletters gebruik, fokken onnosel) in en dan click jy net die verification link in die e-mail wat jy kry. Lyk my die SA Blog Awards mense is tight op hulle security, darem sal hulle jou nie spam met kak mails nie.

Dankie dat julle aanhou om ons te ondersteun. Die negatiewe naaiers word gewoonlik verdrink onder die cool mense wat gevaaalik.com like. So stem asseblief vir ons as jy hou van wat ons doen hier by gevaaalik.com.

Geniet die week se  Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies Yolandi Malherbe

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (2)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (3)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (4)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (5)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (6)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (7)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (9)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week (10)

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week

Stoute Boudjies Dit is 'n kort week

Stoute Boudjies vir 'n kort week

SA Blog Awards Badge

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *