Voel soos Maandag Stoute Boudjies

Vandag voel dalk effe soos ‘n Maandag, maar dit is Woensdag, Stoute Boudjies dag. Voor ons in die Stoute Boudjies inspring wil ek net gou vir julle iets vra, veral die van julle wat gereeld kommentaar los. Is daar enige van die gevaaalik.com lesers wat reddit (as jy dit nog nie gebruik nie, moet jy, dit is regtig die front page of the internet) gebruik of ken? As jy reddit gebruik, laat weet ons asb in die comments hier onder die Stoute Boudjies. Veral as jy een van ons gereelde lesers of commenters is. Dankie.

Right, fok Woensdag. Hier is die week se Stoute Boudjies… dag.

Stoute Boudjies 20141217 (2)

Stoute Boudjies 20141217 (3)

Stoute Boudjies 20141217 (4)

Stoute Boudjies 20141217 (5)

Stoute Boudjies 20141217 (6)

Stoute Boudjies 20141217 (7)

Stoute Boudjies 20141217 (8)

Stoute Boudjies 20141217 (9)

Stoute Boudjies 20141217 (10)

Stoute Boudjies 20141217 (11)

Stoute Boudjies 20141217

 

You may also like...

4 Responses

  1. pisgesig says:

    Nice 1

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Jy comment baie hier op gevaaalik.com. Hoe voel jy oor reddit? Baie beter commenting system daar en ons kry te veel spam comments soos die comments tans werk, so ons oorweeg om ons comment section te skuif na reddit toe.

  3. Shaun says:

    ek is ‘n gereelde leser maar comment nie baie – en ek gebruik reddit.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Shaun: Great. Sal jy dalk meer gewillig wees om deel te raak van die gesprek as ons ‘n gevaaalik.com subreddit maak waar ons al die artikels wat op gevaaalik.com verskyn share en dan kan jy eerder daar comment?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *