Vrydag Bederf soos suurstof
Die week se Vrydag Bederf het weer ‘n gevaaalike dame om met julle te deel. Ek weet nie veel van haar nie, maar ek kan jou wel sê dat sy besig is om haarself ‘n fotografie te swot. Sy is die dame in die eerste foto. Haar naam is Loandri en jy kan haar Twitter masjien volg by @Loannn_. Sê hello, sê dankie vir die foto en moet nie ‘n doos/perv wees nie.
Geniet die week se Vrydag Bederf.