Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf vir die vroulike vorm

Daar is niks meer perfek as die vroulike vorm nie. Die Vrydag Bederf is ‘n great plek om die vroulike vorm te bewonder. Die Vrydag Bederf is ook ‘n great manier om jou week af te sluit. So sit agteroor en kyk rustig na die Vrydag Bederf en kry jouself reg vir die naweek. Ek weet twee van die foto’s is eintlik meer gepas vir Stoute Boudjies, maar ek het so baie foto’s gehou ek kon nie wag tot volgende week om dit te deel met julle nie.

Dames, as jy jou foto wil stuuf vir ons vir die Jaded Ink Vrydag Bederf of Stoute Boudjies, mail gerus jou foto’s na stix[at]gevaaalik.com. Jou gesig hoef nie in die foto te wees nie. Maak net asseblief seker jy het die reg om die foto vir ons te gee. Ons wil nie ‘n gegrens van fotograwe hoor nie. Probeer ook asseblief om die foto so goeie kwaliteit as moontlik te maak. Dit hoef nie te lyk soos ‘n photo shoot nie, jou selfoon se kamera kan werk.

Dankie ook vir al die terugvoer wat ons kry oor die gevaaalik.com podcast. Ons is bly julle geniet die podcast so baie soos wat ons dit geniet om dit te maak.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *