Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eerste Vrydag Bederf van 2014

Voor jy jou oë uitknip is 2014 ook verby. Dit is hoe tyd werk, dit staan nie stil nie. Volgende week sal alles by gevaaalik.com ook weer terugkeer na normaal. Tappit Techno Treffers, Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies, Vrydag Bederf, goed wat jou laat lag, musiek en so paar opinion pieces is alles oppad na jou toe.

Vandag se Vrydag Bederf is ‘n double whammy deur my en ‘n gevaaalike dame. Sy het dit foto’s hanteer en soos gewoonlik is haar smaak uitstekend.  As jy iets te sê het pop vir ons ‘n mail, Tweet ons of Facebook boodskap werk ook.

Geniet die week se Vrydag Bederf en jou laaste naweek af voor jy terug moet fok hok toe.

VrydagBederf12

VrydagBederf11

VrydagBederf10

Onnti Zombie Bells
VrydagBederf09

VrydagBederf08

VrydagBederf07

VrydagBederf06

VrydagBederf05

VrydagBederf04

VrydagBederf03

VrydagBederf02

VrydagBederf01

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *