Lekker tye met Random Gevaaalikhede
Random Gevaaalikhede soos ‘n kopskoot. More is Vrydag, gelukkig vir sommige van ons. As jy moet werk die naweek is ek jammer. Vat hierdie Random Gevaaalikhede en loer daarna, ek hoor dit help.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Het jy gister se Stoute Boudjies gemis? Loer hier.
Vermaaklik soos altyd maar was die Random Gevaaalikhede nie veronderstel om in Engels te wees vir die souties nie?
#Minora: Daar is twee Random Gevaaalikhede ‘n week, een op Maandae en een op Donderdae. Een van die Random Gevaaalikhede ‘n week sal in Engels wees, en die ander een van die week in Afrikaans. Hierdie week was Maandag se Random Gevaaalikhede in Engels en dus was Donderdag se Random Gevaaalikhede in Afrikaans. Volgende week is dit dalk anders om, wie weet. Maar een sal Afrikaans wees en die ander een Engels.