Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf is die enigste ding wat betyds is

Ja, die week was ‘n gemors. Ek moes weereens gesprekke hê oor hoekom brands en sponsors nie saam my kan werk nie oor die content op gevaaalik.com. Jip, content soos hierdie, die Vrydag Bederf. Dit maak my die moer in en moedeloos op een slag. Na meer as 7.5 jaar van gevaaalik.com kan ek steeds nie verduidelik hoekom daar geen negatiewe konektasie sal wees aan ‘n brand as hulle saam met my werk nie. In elk geval, oor na die rede hoekom jy hier is: Die Vrydag Bederf. Ek wonder of die Men’s Health en GQ ook so sukkel om adverteerders te kry, of brands om saam mee te werk. Fok weet my maandelikse sirkulasie is groter as hulle sirkulasie.

Geniet die week se Vrydag Bederf. Die rede hoekom ek ‘n arm blanke is.

P.S. As jy wil aanhou om die Vrydag Bederf, Stoute Boudjies en die res van gevaaalik.com te kan sien, oorweeg dit asb om te subscribe of ‘n donasie te maak met die payfast buttons. Jy kan die knoppies vind in die regterkant sidebar van die site as jy op PC is, of as jy net aanhou af scroll as jy op jou foon besig is om na die Vrydag Bederf te loer. Andersins, click van die ads wat onder die eerste foto is, want elke click help.

Loading…

Jy lyk of jy Stoute Boudjies ook kort.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *