Stoute Boudjies vrees niks
Die week sleep sy voete, maar Stoute Boudjies vrees niks! Die goeie nuus is darem dat Oppikoppi al hoe nader kom. Goeie musiek, party en ‘n happiness wat deur 20 000 mense op een naweek gedeel word lê voor. Al is dit kak dat ons nou eers by Woensdag trek is ons darem nog ‘n halwe week nader aan die grootste musiek festival in Suid-Afrika.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Stoute boudjies was altyd die hoogtepunt van my woensdag veral na verlede week se yummy boudjies. Ek is nie n klakous nie maar die week sin was bietjie teleurstellend. Verder enjoy ek die site baie.
Thanks vir jou comment Gerrie. Jammer om te hoor jy kon nie ‘n skommie vang op die week se Stoute Boudjies nie. Gelukkig sal geen kous kla vandag oor jy hom misbruik het nie.
Bly jy like die site. Check maar volgende week se Stoute Boudjies ook.