Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #36

Lekker Vrydag audio entertainment, in Afrikaans. As jy nog nooit die podcast geluister het nie, dit is heeltemal anders as enige radio stasie in Suid-Afrika. Die hoof rede hiervoor is omdat ons amateurs is en ons praat net soos ons normaalweg met mekaar sal praat. Dit is asof ons by ‘n braai is en net praat en mekaar probeer kry om te lag.

Second Coming John Niven Cover

Ons begin die week deur te praat van die boek hier bo. Dan praat ons ook van een van die coolste adventures wat ek en Scuba Steve al gehad het; hike in die Kruger Wildtuin en uitkamp en hike in Pilansberg waar daar geen kamp was nie, ons het net buite in die oopte geslaap. Moet nie kommer nie, om die podcast te luister of download vat net so 17MB van jou data. Geniet hom en onthou om uit te luister vir ons kompetisie waar ons ‘n kas Castle Lite Lime weg gee.

gevaaalik.com podcast

 

You may also like...

1 Response

  1. Dewald says:

    Weet nie of iemand al reg gekom het nie….
    Sakkie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *