Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goeie genugtig dit is Random Gevaaalikhede

Hier is ons weer vir nog ‘n week by gevaaalik.com. Wat kan jy verwag die week? Random Gevaaalikhede natuurlik. Dan is daar ook Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Daar is ook ‘n vars podcast oppad vir die week. Die maklikste manier om track te hou van wat aangaan hier by gevaaalik.com is om ons Facebook page te like of ons te follow op Twitter.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20141201

Random Gevaaalikhede 20141201 (11)

Random Gevaaalikhede 20141201 (10)

Random Gevaaalikhede 20141201 (9)

Random Gevaaalikhede 20141201 (8)

Random Gevaaalikhede 20141201 (7)

Random Gevaaalikhede 20141201 (5)

Random Gevaaalikhede 20141201 (4)

Random Gevaaalikhede 20141201 (3)

Random Gevaaalikhede 20141201 (2)

Sien nog mooi dames se Stoute Boudjies.

You may also like...

4 Responses

  1. pisgesig says:

    My rant vir die dag : Die storie van Matt Taylor is weereens vir my ‘n voorbeeld van hoe faktap social media kan wees. Ek laat my nie vertel die mense wat Matt se t-shirt gekritiseer het dieselfde sou doen as hulle hom op straat gesien het nie. Dis maklik agter jou keyboard. Hoe self cantered is people!?! Ons het meer peeps soos Matt nodig, minder social media suurstofdiewe

  2. pisgesig says:

  3. pisgesig says:

    Sorry – sticky keyboard 🙂

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Nevermind of hulle dit in sy gesig sou doen, glo hulle regtig die belaglikheid wat hulle kots? Of doen hulle dit net omdat hul stem wil dink maak oor iets? Social justice warriors man, tossers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *