Die gevaaalike dames van Vrydag Bederf
Ek kry amper elke week ‘n e-mail waarin iemand wil weet: “Wie is daardie girl in daardie een foto van die Vrydag Bederf / Stoute Boudjies?”. Ek gaan jou nie nou leer hoe om Google image search te gebruik nie. Wat ek wel sal doen is om van nou af onder van die foto’s te link na ander pages op gevaaalik.com waar ons miskien al dieselfde girl gefeature het. Dit is ook nie gewaarborg dat ek dit gaan doen nie, maar ek sal my bes probeer.
Dan kry ek ook mails van baie dames af wat graag foto’s wil in stuur maar bang is haar baas sien dit en dan maak dit dinge ongemaklik by die werk, of van julle gevaaalike dames wil anoniem bly vir watse rede ookal. Behalwe as ‘n gevaalike dame dit duidelik maak aan my dat sy wil hê mense moet weet wie sy is, sal ek nie noem wie sy is nie. Soos jy kan sien is daar amper elke week foto’s van dames wat nie hulle gesigte wys nie, juis vir daardie rede. As jy foto’s wil in mail vir die Vrydag Bederf of die Stoute Boudjies kan jy al die kontak besonderhede op die Kontak Ons page kry.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Rosie Jones was al ‘n paar keer op gevaaalik.com: Rosie Jones; Dit is alles in haar oë ek sweer
Sjoe jy kan die water lyn so amper sien by van die Girls. Goeie werk ek gee die week n 9.5 uit 10.