Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Drink uit met jou vink uit

Môre al die arme brasse wat vandag by die werk moet sit. Hierdie post is spesiaal vir julle, want ek is seker die musiek sal julle in ‘n party mood kry vir die naweek net om die draai.

Julle het dalk al opgelet dat daar ‘n paar befokte nuwe song/music videos is wat die radio/kassie klip-fokken-hard geslaan het. Hier is volgens my drie van die befokstes. Click, play, en geniet… Smelt alles!

 

 

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *