Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Verjaarsdag Vrydag Bederf

Ja, dit is alweer sulke tyd. Op 10 September het gevaaalik.com 3 jaar oud geword. Ek het gedink die Vrydag Bederf sal ‘n goeie manier wees om gevaaalik.com se verjaarsdag te vier. Die dag toe gevaaalik.com begin het, het ons 8 besoekers gehad, oor die jare het dit stadig maar seker verander tot waar ons nou amper 20 000 besoekers ‘n maand kry. As ek terug gaan en kyk na hoe gevaaalik.com se content gelyk het toe dit begin het wil ek myself in die gesig skop. Dit is hoe kak die artikels was soms.

Gelukkig het julle geduld getoon met ons in die tandesny periode van ons lewe en ons audience het stadig maar seker gegroei. Ons lesers het hul vriende vertel van gevaaalik.com, hulle het links na die site begin Tweet, share op Facebook en ons kry soms sommer Google + shares ook. Ons was al in die media omdat ons gehelp het om ‘n Afrikaans-pop ster se loopbaan tot stilstand te bring. Ons het naam gemaak vir die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies, tot so mate dat ons genooi word na FHM se “100 Sexiest Woman in the World Party”.

Meeste van julle is is befok en deel van die rede hoekom gevaaalik.com so cool is. Ons kry so nou en dan iemand wat ons nie like nie, soos Linton Marx, maar gewoonlik sort ons lesers die haters vinnig uit. Dankie vir julle ondersteuning, op die volgende 3 jaar en nog vele meer. gevaaalik.com het verseker die coolste ondersteuners van enige Suid-Afrikaanse blog.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130913 (11)

Vrydag Bederf 20130913

Vrydag Bederf 20130913 (4)

Vrydag Bederf 20130913 (3)

Vrydag Bederf 20130913 (2)

Vrydag Bederf 20130913 (1)

Vrydag Bederf 20130913 (5)

Vrydag Bederf 20130913 (6)

Vrydag Bederf 20130913 (7)

Vrydag Bederf 20130913 (8)

Vrydag Bederf 20130913 (9)

Vrydag Bederf 20130913 (10)

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Geluk.
    #9 because bene

  1. September 17, 2013

    […] gevaaalik.com mag dalk eendag my full time job wees, maar dit is oor ek al vir 3 jaar kliphard werk aan gevaaalik.com, terwyl ek 'n werk het. Dit is nie die ou wat 'n Audi ry se skuld […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *