Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Trivium – Strife video

Trivium - Strife

Die grootste rede hoekom ek RAMfest toe wil gaan volgende jaar, Trivium. Ons het so rukkie terug Trivium se nuwe song “Strife”. Intussen het ons gehoor dat Trivium Suid-Afrika toe kom vir RAMfest. Die video vir “Strife” is baie cool, veral as jy soos ek dink dat Trivium van die beste guitar werk daar buite het. Dit is ‘n performance video, soortvan. Wat dink julle? Is julle ook opgewonde om Trivium in Suid-Afrika te sien?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *