Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vergeet van Nasionale Braaidag met Jack Parow

More is Nasionale Braaidag so vanaand kan jy bietjie party en jou babbelas more lekker afslaap voor jy braai. As jy nie weet waar om te party nie stel ek voor jy klap Arcade Empire as jy in die Pretoria omgewing is vir die “Forget about braaiday feat. Jack Parow” party. Daar is ‘n hele paar redes om die party by te woon waarvan die rede dat jy more kan laat slaap net een is. Plus dit is Jack Parow live, altyd lekker om te kyk.

Nasionale Braaidag party by Arcade Empire

Dit is heelaand lank buy one get one free op cocktails en pizza. Daar gaan beer pong wees. Daar is twee stages. Die line-up vir die aand lyk as volg:

Vergeet van Nasionale Braaidag Stage 1

20:30 – SPOOKWOLF

21:30 – MINX

22:30 – MOEJOE

23:30 – JACK PAROW

00:30 – GREADA

Vergeet van Nasionale Braaidag Stage 2

20:30 – SLICBEAR

22:30 – GREADA

23:30 – SPOOKWOLF

01:00 – MOEJOE VS MINX

Daar is dus ‘n line-up van befokte entertainment om jou deur die aand te vat. Jy kan heel aand vir elke cocktail wat jy koop een free kry. Watse ander rede soek jy om ‘n draai te maak? Sien julle daar. As jy directions kort of enige ander info, gaan loer gerus na die event se page op Facebook.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *