Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nine Inch Nails rock

Nine Inch Nails is een van die mees ikoniese elctronic/industrail bands wat daar nog ooit was.

Nine Inch Nails het begin in 1988 toe Trent Reznor was die janitor en ‘n engineer by Right Track Studios. Hy het van sy baas af toestemming gekry om so paar demos te record in die tye wanner die studio nie gebruik word nie. Reznor kon nie ‘n band bymekaar kry om al die instrumente te speel nie so hy het toe elke instrument self gespeel behalwe die dromme. Tot en met die laaste Nine Inch Nails album het dit dieselfde gebly, Reznor speel al die instrumente self maar sal soms ander musikante deel maak van die proses.

In 1994 speel Nine Inch Nails een van die beste shows wat hulle ooit gehad het by Woodstock. Oorspronklik het Reznor gedink Woodstock is lame en moes oortuig word om die show te speel. In die video van Nine Inch Nail se preformance by Woodstock in 1994 hier onder kan ons so klein smakie kry van hoe dit moes wees om daar te wees.

20 Jaar na Trent Reznor die band begin het, het hy ook besluit om ‘n breek te vat van Nine Inch Nails. Hy het ander projekte wat hom besig hou, soos hy het die musical score geskryf vir The Social Network (waarvoor hy is Oscar gewen het) en The Girl With the Dragon Tattoo. Hy maak ook musiek saam met sy vrou en Atticus Ross in die groep How to Destroy Angles. Reznor het al gesê dat hy nie sal sê dat Nine Inch Nail nooit weer gaan optree nie, so daar is hoop dat ek hulle nog eendag live kan sien. As jy nas die video hier onder kyk van Nine Inch Nails se 2008 preformance by een van die shows van hulle laaste toer, dan hoop mens eers ons kry ‘n kans om Nine Inch Nails weer live te sien.

You may also like...

2 Responses

  1. February 28, 2013

    […] Reznor het omtrent 4 jaar terug aangekonding dat Nine Inch Nails 'n breek gaan vat van musiek record en toer. Dit was 'n hartseer dag, veral vir mense soos ek wat […]

  2. January 31, 2014

    […] is glad nie 'n te kort aan Nine Inch Nails verwante artikels op gevaaalik.com nie. Trent Reznor is 'n musical genius. Waar meeste sogenaamde […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *