Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Valentines Day Serenade Hulp

Daar is ‘n special dame of outjie in jou lewe maar jy weet net nie hom of die persoon te vra op ‘n date nie. Heineken maak dit nou vir jou maklik met “Serenade Your Date“. Met net 4 click kan jy ‘n video maak om jou date te serenade. Dan stuur jy net die video na jou date en wag vir ‘n JA of ‘n Nee.

Eers moet jy natuurlik kies wie die lucky dame/ou is wat jy op ‘n date gaan vat. Dan moet jy besluit hoekom jy die persoon op ‘n date wil vat. (Ons almal weet julle doen dit oor julle eventualy saam met die dame/ou die wille gans dans wil doen). Dan moet jy besluit wat jy op die date gaan maak. En finally moet jy die persoon sê hoekom hulle saam met jou op ‘n date moet gaan. Ek stel voor jy mention nie die “Wille gans dans” tot julle op die date is en ‘n paar drankies in is nie.


Sponsored Post

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *