Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Castle Lite Lime vir die naweek

Dit het finally gebeur, my vrou het uitgefigure dat bier great is vir ‘n dors les, veral nou dat dit weer lekker warm begin raak. Ongelukkig is dit nou ‘n probleem want sy gebruik my bier by elke kuier om Shandies mee te maak. Gelukkig het Castle Lite Lime nou gekom met ‘n oplossing. Dit is soos gewone Castle Lite maar met ‘n bietjie lime in.

Castle Lite Just In Lime For The Weekend

Dus gaan ek nou maar die naweek sommer net Castel Lite Lime optel in plaas van dat my vrou net ‘n bottle Sprite gryp en dan my bier op drink. Die Extra Cold familie het nou bietjie uitgebrei. Omdat die nou ‘n kombinasie is van Castle Lite en bietjie Lime falvour het hulle ‘n nuwe advertensie gemaak met Vanilla Ice en Flava Flav, saam op dieselfde advertensie.

Dieselfde groen bottle met die colour indicator wat vir jou wys of jou Castle Lite koud genoeg is met die grip en ys weerstaande lable met bietjie extra zest vir Extra Cold refreshment. Jy kan Castle Lite volg op Twitter by @castlelitesa

You may also like...

3 Responses

  1. Yvette says:

    Dis miskien ‘n goeie idee om die brand se naam reg te spel, veral as hulle jou betaal vir ‘n post.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Yvette: Dankie vir jou wyse woorde.

  1. November 28, 2014

    […] net so 17MB van jou data. Geniet hom en onthou om uit te luister vir ons kompetisie waar ons 'n kas Castle Lite Lime weg […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *