Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rule #3 of Fight Club

Daar is baie internet image meme’s. Success Kid, Scumbag Steve, Futurama Fry, Y U No, Philosoraptor ens. Van hulle is baie snaaks en van hulle is baie stupid.

Hier is ‘n nuwe een: Rule #3 of Fightclub. En nou gee ons jou die tools om ook een te maak. Eintlik nie die tools nie, net die image. Hier onder is ‘n voorbeeld en dan die image waarmee jy jou eie een kan maak en vir ons stuur. Mail jou Rule #3 of Fight Club aan stix[at]gevaaalik.com. As hy snaaks genoeg is sal ons hom post. Miskien kan ons dit sommer ‘n weeklikste ding maak as ons genoeg kry. Laat jou kreatiwiteit los.

P.S dankie aan @traaidmark wat my gehelp het met die een.

 Ok nou maak jou eie en stuur dit vir my. (Right-click die image om die full size een te save)

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *