Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tool cover Led Zeppelin – No Quarter

led zeppelin older

Na ek laas week die video van “Kennedy Center Hounours Led Zeppelin” hier op gevaaalik.com met julle gedeel het, het ek iets onthou. Tool het ook al ‘n cover van ‘n Led Zeppelin song gedoen. Op Tool se Salival het hulle ‘n cover gedoen van Led Zeppelin se “No Quarter”. Die cover was eintlik al deel van die recordings toe Tool gewerk het aan die Ænima album.

Ek love die song. Wat dink jy? Los ‘n comment en laat weet my.

You may also like...

2 Responses

  1. June 6, 2013

    […] Die is 'n loft appartment wat lyk asof hy gemaak is vir my, al moet ek erken dat ek so bietjie meer Led Zeppelin posters sou ingooi. En asof die loft apartment nie al cool genoeg is nie is daar ook die baie cool […]

  2. November 6, 2013

    […] bands wat ek net weg loop as jy vir my 'n cover gaan probeer speel. Nine Inch Nails, Pearl Jam, Led Zeppelin en Tool. Maar in hierdie geval het ek dit 'n kans gegee want dit is kinders wat Tool cover. Daar is […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *