Die is hoe ‘n man se flat moet lyk
Ek wou nog altyd in ‘n loft apartment bly. Toe ek in Londen gebly het, het ek op ‘n stadium gesoek vir een maar ek kon niks kry wat my sak gepas het nie. Loft apartments is fokken duur en met goeie rede, want hulle is awesome. Die is ‘n loft appartment wat lyk asof hy gemaak is vir my, al moet ek erken dat ek so bietjie meer Led Zeppelin posters sou ingooi. En asof die loft apartment nie al cool genoeg is nie is daar ook die baie cool kuier area op die dak. Vir net R41302 per maand kan jy die plek met al die meubels en goed huur.
Huur*
@Njarfie: Dankie bra. My spelling suig piel.