Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Zeitgeist

Elke jaar doen Google hulle Zeitgeist om te wys wat mense ge-search het in Google deur die loop van die jaar. Dit is altyd interesant om te sien wat die meeste geGoogle word. As jy die video wil sien kan jy kyk heel onder aan die post. Ek het besluit om ‘n gevaaalike twist op die Google Zeitgeist te sit en vir julle van die Top 10 search terms te wys wat mense search en dan by gevaaalik.com uit kom.

Dirk van der Westhuizen

Gevaaalike dames top 10

gevaaalik.com is bekend vir ‘n hele paar dinge. Deel van die lys goed is die gevaaalike dames wat weekliks ‘n draai kom maak op ons skerms. Hier wys ek vir julle die top 10 search terms volgens Google wat gevaaalike dame verwant is en ly na gevaaalik.com

  1. Simone de Kock
  2. Yolandi Malherbe
  3. Irene Nell
  4. Yo-Landi Visser
  5. Traci Lords (Ja nee, lord knows why)
  6. Lucy Collett
  7. Candice Hillebrand
  8. Enji Night
  9. Erin Willett
  10. Emma Stone

Afrikaners is plesierig tot jy hulle afpis

Ek maak geen geheim dat ek nie hou van Afrikaans pop musiek en al dit tos wat daarmee saam gaan nie. Tog is daar baie search terms wat die Afrikaner like om te Google en dan is hulle erg moerig as hulle lees wat hier staan. Jammer julle (nie regtig nie, ek voel ‘n fok)

  1. Brakpan Grappe
  2. Bobby van Jaarsveld
  3. Dirk van der Westhuizen
  4. Snor
  5. Snaakse Afrikaanse Prente
  6. Braaidag
  7. Kurt Darren
  8. Nasionale Braaidag
  9. Afriforum Musiekfees
  10. Kersfees wense (al sal Afrikaner grammar nazis jou ander probeer vertel, spel hulle soos hul gatte)

Die perverts onder ons soek vir die volgende

Almal het daardie pervert vriend wat meer tyd op YouPorn spandeur as wat hy met regte dames praat. Of dit is daardie siek naai in jou kantoor wat jou heeltyd uitkyk asof hy draties kap oor jou onder sy tafel. Hier is wat hulle voor search en dan eindig hulle op gevaaalik.com op.

  1. Stoute Boudjies (no surprise there)
  2. Miley Cyrus sex tape
  3. kaalgat
  4. no panty day
  5. stoute meisies
  6. kaal meisies
  7. doos lek
  8. ek soek poes
  9. lekker naai foto’s
  10. draadtrek foto’s

Daar het jy dit. So klein behind the scenes look van gevaaalik.com en hoe mense op die internet op ons afkom. Hier is die regte Google Zeitgeist video op ‘n meer ernstige noot.

You may also like...

2 Responses

  1. February 19, 2013

    […] verduidelik wie How to Destroy Angels is net ingeval jy vandag oor die website gestrompel het na "doos lek" ge-Google het. How to Destroy Angels is Trent Reznor, sy vrou Mariqueen Maandig, Atticus […]

  2. December 27, 2013

    […] gevaaalik.com Zeitgeist […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *