Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dave Grohl pas die wet toe

Dave Grohl, die voorsanger van Foo Fighters, het ‘n optrede tydelik tot stilstand gebring om ‘n vegtende fan soos ‘n sleg hond weg te jaag. En met goeie rede. Op die iTunes Festival afgelope Maandag in Londen het Grohl die musiek halfpad deur die song “Skin and Bones” gestop, en vir ‘n kommin twat behoorlik vertel wat hy met homself kan doen.

Dit is sulke goed wat gevaaalik.com net nog meer van Foo Fighters laat hou. Hier is Stix se review van hulle nuutste album vir as jy dit dalk misgeloop het.

You may also like...

1 Response

  1. Kopbeen says:

    Ek wonder darem of die ou met die striped shirt ooit die skuldige een was. Dalk het die mense om hom sy girl probeer vinger en sy doobie traai zoi, dan sou ek ook mos ‘n bohaai opgeskop het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *