Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf laat die tanne kners

Die een konstante ding in jou lewe is Jaded Ink Vrydag Bederf wat elke Vrydag op gevaaalik.com verskyn. Vanaand is die opening van die nuwe Arcade Empire, so as jy in Pretoria is kom maak ‘n draai. Van Coke Kartel en Taxi Violence speel vanaand daar om jou net twee redes te gee om te kom, en dit is for free!

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *